Foto’s: Sho Madjozi en Dagdrome in die Boland

Hier is ‘n foto’s van Sho Madjozi se optrede en die Dagdrome in die Boland-konsert met Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Jack Parow, Tasché en verskeie ander topkunstenaars. Dit was die afskopkonsert van die Toyota Tawwe Tien-konserte op Vrydag 6 Maart. (Foto’s: Stefan Els)
Foto’s: Skemer Tunes

Fotograaf: Greteli Fincham
Foto’s: Skrywerslangtafel

Fotograaf: Nanette Evenhuis
Foto’s: Spoegwolf

Fotograaf: Greteli Fincham
Foto’s: Take-a-STAND-gesprekke – dag 2

SATERDAGPROGRAM | 20 FEBRUARIE 09:30 Hoekom ons (steeds) teater skep: Vervaardigers/skrywers/regisseurs gesels Deelnemers: Nwabisa Plaatjie, Jefferson Tshabalala, Sbonakaliso Ndaba en Wessel Pretorius 11:00 Wat van ons? Die hoop en drome van bedryfsveterane Deelnemers: Jaqueline Singer, Mannie Manim, Michelle Maxwell en Terry Fortune 12:30 Die dekolonisasie van teater en dans. Beteken dit enige iets? Deelnemers: Musa […]
Foto’s: Take-a-STAND-gesprekke – dag 3

SONDAGPROGRAM | 21 FEBRUARIE 10:00 Ons visie en hoop vir die toekoms: Jong teatermakers gesels Deelnemers: Candice Bernstein, Veronique Jephtas, Alberto Smit, Nancy Sekhokoane en Mark Antony Dobson 11:30 Behoort teater en dans deur die staat befonds te word, gegewe al die ander uitdagings van ons samelewing? Deelnemers: Malika Ndlovu, Mark Heywood, Gregory Maqoma en […]
Foto’s: Toyota Tawwe Tien

Fotograwe: Henry Engelbrecht, Wesley Martin, Pierre Rommelaere, Greteli Fincham, Natalie Gabriels, Stefan Els
Foto’s: Toyota US Woordfees 2020
Foto’s: Valsrivier

Die verhoogverwerking van Dominique Botha se veelbekroonde roman word aangebied deur die vervaardigers van Die reuk van appels en Kamphoer. Dié aangrypende verhaal oor familie, lojaliteit, verlies en grootword is afgeëts teen die landskap van ’n diep verdeelde Suid-Afrika. ’n Jong man se lewe stuur onafwendbaar af op ’n tragiese einde, te midde van ’n […]
Foto’s: Van Broadway na Birdstraat

‘n Geselskap van 28 sanger-danser-akteurs bring al jou gunstelingliedjies van die mees ikoniese musicals – al die pad van Broadway na Stellenbosch. Met: Corlea Botha, Germandt Geldenhuys, Timothy Moloi, André Terblanché, Lynelle Kenned, met 23 Curro Create-sangers/-dansers. Foto’s: Nanette Evenhuis
Foto’s: Woordfees 2020

Fotograaf: Retha Ferguson
FOTO’S: 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is hier: ‘Vernuwend’

Die 25ste Toyota Stellenbosch is op Vrydag 10 Oktober in die Eikestad ingelui tydens ’n mediafunksie by die US Museum en by die jaarlikse Woordfees-langtafel in Ryneveldstraat. “Om ’n kwarteeu te kan vier, is ’n mylpaal vir ’n kunstefees in Suid-Afrika,” het Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees, gesê. Volhoubaarheid bly vir haar […]