Etienne le Roux se Sewe dae by die Silbersteins kry ’n herinterpretasie in hierdie nuutgeskepte eenmanvertoning. Een mens se tragie-komiese poging om homself te artikuleer in die hedendaagse Suid-Afrika.
– Met Geon Nel 

Fotograaf: Natalie Gabriels

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *