Om trauma weg te skryf

BOEKGESPREK Om trauma weg te skryf deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Anchien Troskie en Helene de KockFoto’s: Verskaf Die Woordfees se boekgesprekke is ’n jaarlikse hoogtepunt vir al die bibliofiele wat op die dorp toesak en hierdie jaar is daar ’n splinternuwe venue, die lieflike Victoria Hub. Susan Booyens, met haar natuurlike flair vir onderhoudvoer, het […]

Onder ’n bloedrooi hemel

BOEKGESPREK Wanneer geweld en liefde lepellê deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Onder ’n bloedrooi hemelFoto’s: Pierre Rommelaere “Dit was die swaarste paar maande van my lewe.” Dis waarskynlik nie ’n oordrywing nie. Annemarie van Niekerk, die skrywer van die opspraakwekkende Onder ’n bloedrooi hemel, maak haar eerste openbare verskyning nadat sy twee maande en twee weke […]

Op ’n queer journey

BOEKGESPREK Maak pas jou vel, sodat jy tuis voel daarin Jo-Ann Floris Op ’n queer journey Boeketent Foto’s: Emma Wiehman-Ink ’n Mens kan swaar dra aan name. Partykeer ’n familienaam met ’n gelaaide geskiedenis, soms een wat ’n meulsteen om die nek is. Soms kry jy ook die kans om ’n nuwe naam te kies, […]

Our Poisoned Land

BOEKGESPREK Mafiastaat wink, maan Pauw in nuwe boek Jan-Jan JoubertOur Poisoned LandBoektentFoto’s: Nardus Engelbrecht As pres. Cyril Ramaphosa in Desember tot ANC-leier herkies word, beter hy vinnig en streng optree, anders gaan Suid-Afrika in ’n volwaardige mafiastaat verander, waarsku die joernalis en skrywer Jacques Pauw. Hy en die redakteur van Vrye Weekblad, Max du Preez, […]

Poli Poli

BOEKGESPREK ’n Mens kan altyd iets mooi skep uit die trane deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: Poli PoliFoto’s: Golda Simmers Haar ouma was ’n streng, kwaai vrou wat nie geglo het aan gevoelens wys nie. Met haar ma, Pauline, en pa, Thomas, wat in Alexandra, Gauteng, gewerk het, moes Barbara Masekela noodgedwonge ’n ouma-kind raak in Witbank […]