Alan Committie: Love Factually

RESENSIE As die komediegode gooi, moet jy skep deur Jo-Ann FlorisProduksie: Alan Committie: Love FactuallyFoto’s: Gizella Conradie en Verskaf Die komediegode het gisteraand oopbek vir Alan Committie gesmaail. Oopbek. Hoe anders verduidelik ’n mens dat die gehoor wraggies toe die extension van sy comedy show word, sommer net so! Kyk, Committie sal nooit met ’n mond […]