Dié skrywers haal die 2025 Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel
Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die tiende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Dit sluit in kortverhale van die bekroonde digters Jolyn Phillips en Lynthia Julius, wie se suster Sisca Julius ook die bundel gehaal het. “Elke jaar lees ek en my medekeurders, Valda Jansen en Marius Swart, die ongeveer vyftig verhale op die kortlys met groot […]
Dié skrywers het die 2024 Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel gehaal
Twee-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die negende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Dit sluit pennevrugte in van gedugte skrywers soos Frederik de Jager, die bekroonde joernalis Murray La Vita, en Daneel Jantjies wat laasjaar gekies is vir die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool. “In nege jaar het die kompetisie wat die basis van die Woordfeesbundel vorm […]
DIE TOYOTA STELLENBOSCH WOORDFEES-PROGRAM IS HIER!
Die program vir die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees is NOU beskikbaar en kaartjieverkope open op 26 Junie. Maar indien jy nie kan wag nie en die fees wil ondersteun, kan jy by ons lojaliteitsprogram aansluit en voor in die tou spring om jou kaartjies nou te koop. Dié program bied verskillende vlakke van betrokkenheid aan lojaliteitslede […]
Die tweede Woordfees-kunsveiling en meegaande uitstalling in die Stadsaal
Die jaarlikse Toyota US Woordfees-kunsveiling, in samewerking met Strauss & Co, vind op 12 Oktober in die Stellenbosse stadsaal plaas. Die kunswerke waarop vanjaar gebie kan word, word voor die veiling in die Stadsaal uitgestal en sluit werke deur bekende en opkomende kunstenaars in wat elke sak sal pas. “Die werke op uitstalling is ongelooflik […]
Die vermoeienis van vlerke
Sara is bipolêr, kompulsief, spring-lewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak. Haar man is op ’n missie om die regte behandeling vir haar te vind. Dié kragtige stuk oor vriendskap, wan-funksionaliteit, ver-sla-wing en engele is ’n boeiende blik op die impak van gemoedsteurnisse op ’n gesin. Saartjie Botha het die internasionaal bekroonde The […]
Die wenners van die US Woordfeeskortverhaalkompetisie is …
Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. Dié kortverhaalbundel, wat sedert 2016 jaarliks gepubliseer word, se titel is altyd dieselfde as die feestema, maar omdat die feesdatums vir 2022 as gevolg van die Covid-pandemie nog nie gefinaliseer is nie, sal die feestema, en daarmee ook die titel van die bundel, eers […]