Ateljeebesoeke: Vivian van der Merwe

Visuele kuns
English
Gesin
60 Minute
3 Oktober
14:00
4 Oktober
14:00
R40 | R70 by die deur

Tiobelle Crescent 59, Jamestown

Wanneer taal tot by die uiterste grense van sy uitdrukkingsvermoë gedwing word, bereik dit ’n drempel waar dit nie meer kan byhou nie. “As skilder is dit my oortuiging dat dit juis in hierdie stilte – anderkant taal, konsepte en retoriek – is waar wiskunde, musiek en skilderkuns begin, en waar die gekondisioneerde perspektiewe van geskiedenis, betekenis en styl oorskry en afgewerp word,” sê Van der Merwe. “Dit is die leitmotief wat my werk al vir meer as 50 jaar onderlê.”