Jazz by die Konserve: Awaken & Siba Gysman Project

Toyota Musiekfees
Multilingual
Gesin
80 Minute
9 Oktober
21:00
R140 | R170 by die deur

Met Sibabalwe Gobe-Gysman (sang & fluit), Melisizwe Plaatjie (klavier), Malibongwe ‘Pizzo’ Magatyana (elektriese kitaar & kontrabas), Ezra Smuts (tromme), Esihle ValelaJayden HarebottleHenco Bester (tenoorsaksofoon), en sangers Athule TshiwulaJulia Madison Theron en Sinelizwi Miza

Kom luister na ’n uitvoering van plaaslike jazz, geïnspireer deur meesters soos Afrika Mkhize, Bheki Mseleku, Nomfundo Xaluva en Mandisi Dyantyis. Sibabalwe & vriende bring hulde aan dié pioniers se groot musikale nalatenskap. Hulle bring ook hul eie vars artistieke interpretasie na die verhoog met oorspronklike musiek.

Saamgestel deur Ramon Alexander, Vicky Davis

In samewerking met die Endler-konsertreeks, US Departement Musiek