Om te weet wat in jou liggaam gebeur is slegs die begin. Hierdie gesprek verken die voller prentjie van wat dit beteken om in die middeljare te floreer, van mindfulness, beweging en kreatiwiteit, en die rol wat ondersteuningsgroepe speel. Antoinette Louw word vergesel deurWinnie Nelwat gesels oor die krag van stilte en meditasie, Karin Struwig oor menopouse-afrigting en doelbewus lewe, en Amelia van Zyl(fasiliteerder), ‘n lewensafrigter wat vroue help om mekaar te ondersteun.
Ondersteun deur kykNET, MrsKing Productions