Die Moeder

RESENSIE Die eensame dans van ouerskap Marchelle van Zyl Die Moeder kykNET Hoërskool Stellenbosch Foto’s: Nardus Engelbrecht “Probeer dít nou in woorde uitdruk,” sê iemand vir my met betraande oë na afloop van die openingsproduksie van die debuutstuk Die Moeder op die Toyota US Woordfees. Ja, wonder ek. Hoe verwoord ’n mens wat nou net […]