Brel/Piaf

RESENSIE Jou siel sing en jou hart groei Susan BooyensBrel/PiafHMS Bloemhof SentrumFoto’s: Pierre Rommelaere “Okay Coenraad, begin maar weer van voor af!” Amanda Strydom en André Schwartz het pas op die verhoog gewals vir die openingsvertoning van Brel/Piaf in die HMS Bloemhof Sentrum, en toe’s haar mikrofoon morsdood. Só ’n flater sou minder ervare kunstenaars […]