’n Gek vir jou

RESENSIE Die lewe van die 21ste eeuse volwassene Willem Bester’n Gek vir jouHMS Bloemhof-skoolsaalFoto’s: Nardus Engelbrecht In ’n Gek vir jou is Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk twee narre wat liefde soek op Stellenbosch. Hulle lag en speel en werk, sit hulle beste voetjie voor vir die foto’s wat hulle aanlyn pos, gaan klub […]

Brel/Piaf

RESENSIE Jou siel sing en jou hart groei Susan BooyensBrel/PiafHMS Bloemhof SentrumFoto’s: Pierre Rommelaere “Okay Coenraad, begin maar weer van voor af!”  Amanda Strydom en André Schwartz het pas op die verhoog gewals vir die openingsvertoning van Brel/Piaf in die HMS Bloemhof Sentrum, en toe’s haar mikrofoon morsdood. Só ’n flater sou minder ervare kunstenaars […]

Die einde van uhuru

RESENSIE Die probleem in SA is die opposisie… Jan-Jan Joubert Die einde van uhuru? Die ANC se voorland oor die volgende twee, drie en vier jaar Met Pieter du Toit, William Mervin Gumede, Oscar van Heerden en Carol Paton Die Plataan Die ANC hou ondanks wanbestuur aan om verkiesings in Suid-Afrika te wen, en dit […]

Die Moeder backstage

FOTOGALERY Agter die skerms by ‘Die moeder’ Foto’s: Nardus Engelbrecht Die Moeder is een van die topproduksies op die Toyota US Woordfees 2022. Nardus Engelbrecht het agter die skerms saam met die akteurs en tegnici gaan kuier en hul voorbereiding vir die vertoning gedokumenteer.  Die Moeder vertel ’n universele verhaal van moederskap. Anna (Sandra Prinsloo) […]

En die groot wenner is …

… Lynthia Julius vir haar storie “Plat lê soos ‘n Minora blade”. Julius is as algehele wenner aangekondig by die bekendstelling van die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 10 Oktober. Sy wen R30 000 geborg deur Du Toitskloof Wyne. Elke ander skrywer wat in dié bundel opgeneem word, het prysgeld van R5 000 […]

Francois van Coke

RESENSIE Geslagte rock saam op ‘Kanniedood’ Marchelle van ZylFrancois van Coke: Kanniedood-albumvrystellingToyota Jan MaraisparkFoto’s: Nardus Engelbrecht Rockers raak ouer. Die rockers se fans word óók ouer. Maar die gawe ding van ’n Van Coke-konsert is dat jy altyd ook nuwe aanhangers gewaar. Dit is seker wat sukses in die musiekbedryf behels: om heeltyd te vernuwe […]

Fugard’s Concerning the Life of Babyboy Kleintjies

RESENSIE Is dit uitsigloosheid in Fugard-stuk? Marina GriebenowConcerning the Life of Babyboy KleintjiesP.J. Olivier-saalFoto’s: Nardus Engelbrecht Soos gewoonlik as ’n nuwe werk uit die pen van Athol Fugard verskyn, loop die verwagtinge hoog en die senuwees knaag effens. Joune, nié noodwendig syne nie. Fugard self het gesê dis waarskynlik sy laaste werk, een wat hy […]

Grensloos

ONDERHOUD Vreesloos grensloos Toe Coenie de Villiers en André Schwartz ná jare se spot oor saam optree, eindelik bymekaarkom om ’n program vir Grensloos saam te stel, het hulle ten spyte van terugslae baie gelag en besluit daar gaan géén jammerkry en geen kompromis wees nie. Susan Booyens het met Coenie gesels. Foto’s: Wesley Martin […]

Jazzart: Survive and Wasteland

RESENSIE Jazzart bruis van energie en emosie Janneke van ZylJazzart: Survive & WastelandHMS Bloemhof-skoolsaalFoto’s: Nardus Engelbrecht Survive & Wasteland is ’n kontemporêre dansproduksie waarin agt dansers kommunikeer met hul lywe wat bruis van emosie en energie. Maar hoe “vertaal” ’n mens hierdie bewegings – is dit enigsins moontlik? Ek het aanvanklik probeer om elke beweging […]

Schalk Sing Sleg!

RESENSIE Schalk sing toe wel sleg Naudé van der MerweSchalk Sing Sleg!Daisy Jones Bar Die titel van hierdie show laat ’n mens nie wonder nie: Schalk sê hy gaan sleg sing. In jou agterkop dink jy hy gaan miskien sleg sing, maar in jou voorkop weet jy dit gaan die geval wees. En dan sing […]