Eet Kreef
ESSAY Kerkorrel se musiek deur die oë van ’n jong mens Janneke van ZylEet KreefFoto’s: Nardus Engelbrecht Ek ontdek Johannes Kerkorrel en die Voëlvrybeweging die eerste keer op 23. Natuurlik ken ek “Hillbrow” en “Halala Afrika”, maar die ware Kerkorrel, die een met die donker rock- en rebelse lirieke, verskyn in 2022 eers op my […]
Klassieke musiek: Oorsig 1
OORSIG Klassieke smorgasbord bied iets vir elke smaak Willem BesterFoto’s: Llewellyn de Wet Ouverture Endlersaal In Handel at Home het Erik Dippenaar, artistieke hoof van die Cape Town Baroque Orchestra, ’n program van kleiner werke deur G.F. Handel (1685–1759) gelei. Vir baie mense sal dié komponis hoofsaaklik bekend wees vir sy veel groter operas en […]
Klassieke musiek: Oorsig 2
RESENSIE ’n Spaanse reis, ’n SA première en die einde van ’n era Naudé van der Merwe Recuerdos de España, Liedmuses: Boulanger, Bonds & Larsen, en Libertaskoor sing oratoria Fismer- en Endlersaal Foto: Nardus Engelbrecht en verskaf Op die laaste Saterdag van die Toyota US Woordfees het koue onweer buite gewoed, maar die konsertsale was […]
Tollie Parton onderhoud
ONDERHOUD Tollie Parton: ‘Ek’s versigtig, maar nie bang nie’ Wynand Kotze het Ink genooi om sy drie uur lange transformasie tot die fopdosser Tollie Parton waar te neem. Nardus Engelbrecht het foto’s geneem terwyl Tollie met Willem Bester gesels het. Tydens Covid was hy maar “soos elke ander kunstenaar ongelooflik depressed met die idee dat […]