Woordmusiek
RESENSIE Woorde wat dans deur Joan HambidgeProduksie: WoordmusiekFoto’s: Hans van der Veen Met: Coenie de Villiers, Mauritz Lotz, Antoinette Kellerman, Vinette Ebrahim, Jana Cilliers Hierdie besonderse produksie met Coenie de Villiers (as regisseur, onderhoudsvoerder, storiemaker en klavierspeler) is sowel ’n grondige verkenning van menswees in al die fasette as ’n hartgrypende stuk teater. Hoe moet ’n […]