Boesak

RESENSIE Who is the real Allan Boesak? by Diane de BeerProduction: BoesakPhotos: Nardus Engelbrecht Many artists would relish the challenge if given the chance to present an original play spotlighting one of our struggle heroes. Allan Boesak is a man of the cloth, a controversial figure, someone who never courted consensus, yet a complex and […]

Jantjies and the Pearls

RESENSIE Die kinnes wil ôs heal deur Chase RhysProduksie: Jantjies and the PearlsFoto’s: Nardus Engelbrecht My mense praatie oo forced removals ie. Ôs iettie Sunday lunch en chat oo ie group areas act ie. Die mense wat gemove was, hou mum. Vestaanbaa, because imagine ieman steel jou land en hys. Traumatic, neh? Is moeilik virrie […]

Louise Viljoen en S.J. Naudé

RESENSIE Oor vaders en landskappe deur Joan HambidgeSkrywersgesprek: Louise Viljoen en S.J. NaudéFoto’s: Verskaf Onderhoude met skrywers is dikwels onbehaaglik. Of die vraesteller praat te veel of die skrywer is verdedigend, want ander skrywers sit en luister. In die gesprek tussen Louise Viljoen en S.J. Naudé was daar ’n besondere balans. Viljoen was voorbereid en Naudé […]

Marianne Thamm: Round of Applause

REVIEW We’re still standing by Diane de Beer Production: Round of Applause – South Africa Still Standing by Marianne Thamm Photos: Nardus Engelbrecht Living in South Africa, you don’t have to imagine stories to tell. It’s all there for you, courtesy of the Gupta family and a few politicians who decided this country was theirs […]

Spierwit Blues en Hennie Aucamp se dagboeke

RESENSIE Dié blues boei nie deur Willem BesterProduksie: Spierwit Blues en Hennie Aucamp se dagboekeFoto’s: Verskaf Soms kry ’n mens selfs uit ’n megatrefferfilm met swak bronmateriaal iets wat jou bybly. Soos wanneer Tom Hanks as Robert Langdon in Angels and Demons sê: “Faith is a gift… that I have yet to receive.” Oor Spierwit […]

Vrou ens.

RESENSIE Herken jy haar? deur Ilza Roggeband Produksie: Vrou ens. Foto’s: Verskaf Jy hoor haar voordat jy haar sien. Die lokaal langs die museum is effens weggesteek, maar volg die stem van Sussa se ma, en jy sal wel daar uitkom.  Mandri Sutherland is een van daardie aktrises wat jou weer laat besef dat mense in […]