Netwerk24: 'Die onderhoud met Mia Spies'
Vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Vyf unieke stories. En baie vrae. Mia Spies het gesels met Geordin Hill-Lewis, Michiel le Roux, Frank Opperman, prof. Deresh Ramjugernath en dr. Elna Rudolph oor hulle stories, loopbane, perspektiewe en die dinge wat saak maak.
Fotograwe: Gys Loubser, Ivan du Plooy, Natalie Gabriels, Stefan Els
‘Die onderhoud’ met Geordin Hill-Lewis
‘Die onderhoud’ met Michiel le Roux
‘Die onderhoud’ met Frank Opperman
‘Die onderhoud’ met Prof. Deresh Ramjugernath
‘Die onderhoud’ met Dr. Elna Rudolph
Netwerk24-gespreksreeks met Gert van der Westhuizen
Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur, het ’n reeks aktuele gesprekke gelei oor skolerugby, geskiedenis, bruin kiesers se politieke invloed, Suid-Afrika se volgende president en verjongingskure.






















