‘n Groot verskeidenheid digters en musikante van dwarsoor die land het Vrydagnag in Stellenbosch warm gemaak. Dié musiek- en poësieaand is voor die Hofmeyrsaal aangebied.

Fotograaf: Nardus Engelbrecht

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *