Foto’s: Flikker & Flash Saterdagaand, 10 April

Saterdagaand het om die 70 kunstenaars in elf onkonvensionele vertoonruimtes in die middedorp van Stellenbosch 16 opwipvertonings aangebied in ‘n wye verskeidenheid van genres insluitend teater, dans, modeontwerp, improvisasie, vertoonkuns, kabaret, hip hop, folk, rock, opera en visuele kuns.

Baie dankie aan almal wat saam met ons die kunste in die strate van Stellenbosch gevier hier. Hartlike dank ook aan ons borge: Toyota, die Universiteit Stellenbosch, NATi, kykNET en plaaslike vennote – Stellenbosch Wine Routes en Visit Stellenbosch, wat goedgunstiglik akkommodasie teen afslagpryse aan die besoekende kunstenaars verskaf het. Sonder julle sou ons nie die Toyota US Woordfees Flikker & Flash-projek kon aanbied nie.

Fotograaf: Nardus Engelbrecht

Cafe Souvenir

Met: Antoinette Kellermann, Bianca Oosthuizen, Ira Blanckenberg, Melissa Myburgh, Phillip Rademeyer, Stephanie Gericke, Wessel Pretorius, Wynand Kotze

Ek het jou leaf

Met: Lee Sopia Piedt, Neels van Jaarsveld, Veronique Jephtas, Tony Bentel

Stelontwerp en kuns: Trude Gunther

Vacancy of/for Fools

Met: Dara Beth, Jacques Batista, Lisa Overy, Marinda du Toit, Robert Hindley, Toni Morkel, Tony Bentel, Anton Krueger

Free Biopsy

Met: Neels van Jaarsveld, Trude Gunther, Nicole Holm, Tertius Meintjies, Wolf Britz

Landscapes of Loss

Met: Anele Kose, Bruce Geza, Enrico Hartzenberg, Frances Sholto-Douglas, Inez Robertson, Lorin Sookool, Nicole Holm, Roxanne de Freitas, Suzaan Keyter, Trude Gunther, Wian Taljaard

Theta / Talk / Praat

Met: Faye Kabali-Kagwa, Lolwethu Stumo, Margo Kotze, Nasfa Ncawya

Lauren & José

Met: Lauren Dassapa en José Dias

Phulusho Khwiyane

Ebumnyameni

Met: Thami Baba, Malizo Mdekazi, Lehlohonolo Makhele, Baleni T Ernest

Yaseen Manuel

Hip Hop/Umvulo

Met: Chase Lutron, Danneline Ramson, Faroll Coetzee, Jerome Rex, Phumlani Mnedebele, Sinethaemba Bibi, Whaden Johannes, Wilken Calitz

Sunday & Joshua

Met: Sunday Kelechi en Joshua Pieterson

House of Ubufebe

Met: Busisiwe Mahlangu, Chester Martinez, Kaulana Williams, Loren Loubser, Lukhanyiso Skosana

Die Wasgoedlyn

Facebook
Twitter
LinkedIn