Literêre entoesiaste het by die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees se EasyEquities Skrywersfees bymekaargekom om die rykdom van Afrikaanse asook internasionale literatuur te vier. Gesprekke met skrywers, boekbekendstellings, en die verkenning van verskeie temas het feesgangers geïnspireer en uitgedaag. Roep die reuk van boeke op met ’n terugblik van die hoogtepunte.
Boekklubs
Dana Snyman: ‘Seun’
‘Die wyse gryse’
‘Asem deur die oor’
‘Draaie, swaaie en afdwaalpaaie’
Fiksie
Beurswenners besin
Ek is ’n aanhanger
Great(s in) Conversation
Vars vrae
Digkuns
Die heiligheid van onsekerheid
Fokof of bly tot die bitter einde
Skielik is jy vry: Die lewe en musiek van Koos du Plessis
Niefiksie
‘Amma’
‘Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende’
Francois van Coke: ‘Hoe ek dit onthou’
Ian Roberts: ‘Is dit jy?’
Jonathan Jansen: ‘Breaking Bread’
Rente in die Boland
Schoeman se stiltes en stemme
Woordkuns
Woordspeletjies
Tagged Skrywersfees, EasyEquities