’n Fees vir die oog: Visuele kuns by die Woordfees

Die Toyota Stellenbosch Woordfees se Visuele kunsprogram is op 11 Oktober geopen. 

In samewerking met Strauss & Co en RESERVOIR is die uitstallings en kunsveiling ’n ware fees vir die oog. 

US Museum: Besigtig daagliks van 09:00 tot 18:00 die werk van ons feeskunstenaars Xhanti Zwelendaba en Benjamin Stanwix.  

Stadsaal: Die Toyota Stellenbosch Woordfees se jaarlikse kunsveiling en -uitstalling in samewerking met Strauss & Co. Klik hier om die aanlynveiling te besigtig.

Oude Leeskamer: ’n Uitstalling van Strauss & Co se kuns- en juweliersware-veiling. 

Kry hier onder ’n steelkykie van die opening.

Fotograaf: Nanette Evenhuis

US Museum

Stadsaal

Oude Leeskamer

Facebook
Twitter
LinkedIn