SPIER TONEEL

Agter die skerms by ‘Huis van sand’

Produksie: Huis van sand
Foto’s: Nardus Engelbrecht

Dianne Du Toit Albertze is die 2025-wenner van die Reinet Nagtegaal-teksprys met haar stuk Huis van sand. Babs en Sandy leef op die leftovers van hulle verlede en die vier mure van hulle caravan ken ’n klomp geheime. NARDUS ENGELBRECHT het voor ’n vertoning gaan kyk hoe die geselskap gereed maak vir die verhoog.

Met Tinarie van Wyk Loots, René Cloete, Kristen Raath, Jefferson J. Dirks-Korkee
Regisseur en beligting Wolf Britz
Skrywer Dianne du Toit Albertze
Stel- en rekwisiete-ontwerp Stefan Benade
Klankontwerp Charl-Johan Lingenfelder
Kostuumontwerp Birrie le Roux
Verhoogbestuur Morag Tison
Assistentverhoogbestuur Eddie Newman
Produksiebestuur Brechmari van Wyk

Huis van sand
16 Oktober 20:30 | 17 Oktober 09:30
kykNET Rhenish Girls’ High

Facebook
Twitter
LinkedIn