Oop van 09:00 tot 15:00 by die Erfurthuis | 11 tot 19 Okt.
Jy kan halfpryskaartjies koop vir sekere items op die feesprogram wat binne vier uur plaasvind.
Byvoorbeeld: As jy 09:00 by die Spaar Bar is, kan jy sekere vertonings tot en met 13:00 teen halfprys koop. As jy 10:00 opdaag, is sekere vertonings tot en met 14:00 halfprys.
- Hierdie aanbieding sluit leefstyl-items waar kos en drank bedien word, uit.
- In die laaste uur wat die SPAAR BAR oop is, van 15:00 tot 16:00, is sekere kaartjies vir die res van daardie dag halfprys.
- Slegs van toepassing op sekere produksies.
- Afslag is nie van toepassing op kaartjies wat by ander feesvenues gekoop word nie.
- Tydsbestuur is belangrik om teleurstelling weens lang rye te voorkom.
Produksies:
Produksies wat op Spaar Bar beskikbaar is:
SPIER TONEEL:
‘n Begin
Alan Committie
Algemene kennis
ATKV-Tienertoneel se nationale wenproduksie
Boesman en Lena
Boklied
Bridling
Die ander dogter
Die koning en sy bruid
Die kabinet
Ek is nie Danie
Ek koop my eie blomme …
FEDA winner
Hortjies dig: Die storie van die digter Peter Blum
Huis van sand
In the Name of Peace/In die naam van vrede
Joe Barber
Joshlin
Kinderlê
Kompoun
Kuns
Liefde, Lafras
Liefdesbriewe
Magda en haar Erhard: How “Louw” can you go?
Moedswil en muitery
My Name Is Lucy Barton
Oesie meense
Ont-
Pharanoid
Première-wenproduksie
Rescue Remedy
Schalk Bezuidenhout: Mamma se groot seun
The Moon Looks Delicious From Here
The Fuge of Tjebolang
Vannie wal, Af.
KINDERFEES
Grommels (Kinderfees)
Safari-aktiwiteite (Kinderfees)
Sonografie: Grepe in Roots en Blues
DANS
Die een wat bly
GAT
Jazzart Showcase
Maze of the Mind
Vrag in vraag
KLASSIEKE MUSIEK
Afrikaans is 100
Bach to Bolling
The Barber of Seville
Cape Town Camerata: A Cappella
Charl du Plessis: All by Myself
Da Capo!
From Cape Town to Leipzig
Die deurstraalde woord
Die mag van twee
Die towerfluit
Songs of Love and Solitude
Karnaval van die diere
Klavier extravaganza II
Luna Duo and Juliet String Quartet in Concert
Hoe speel die orrel sit-sit so?
Moederkerk-orrelweek: Christiaan Carstens
Moonlit Menagerie
Mozart in kwartet
O Fire of the Spirit
Operagunstelinge II
Padkos & Polyphony
Sing jou lied
Tygerberg Kinderkoor: Souvenirs
TOYOTA MUSIEKFEES
Toyota Musiekfees: Soweto String Quartet: Klassiek en kwêla tot tango en techno
Toyota Musiekfees: Will Linley
Toyota Musiekfees: Die piesangskille
Toyota Musiekfees: Roan Ash & Brandon Miles
Toyota Musiekfees: Early B & Salome
Toyota Musiekfees: Mandisi Dyantyis
Baljaar: SA Hits
Boys R Back
Die reis
Die reisigers
Dis Zamar lekker!
Frank Opperman: Opperman af
Janine Neethling Compilation Show
Jazz at the Konserve (reeks)
Moordballades
Nomadic Orchestra
Ontaard – Spoken Word
Sathima’s Africa: ’n Huldeblyk aan die jazz-legende Sathima Bea Benjamin
Skrootwerf-evangelie: Gebroke hallelujas en verroeste belydenis
Van Der Aven
Zanne Stapelberg: Once Upon a Tune
Hoe werk AANLYN Spaar bar?
Jy kan halfpryskaartjies aanlyn op Quicket koop vir sekere items op die feesprogram wat binne die volgende vier uur plaasvind.
Byvoorbeeld: As dit 09:00 is, kan jy sekere vertonings tot en met 13:00 halfprys aanlyn by die SPAAR BAR koop. As jy 10:00 inteken, is alle vertonings tot en met 14:00 halfprys.
- Hierdie aanbieding sluit leefstyl-items waar kos en drank bedien word uit.
- Slegs van toepassing op sekere produksies.
- Afslag is nie van toepassing op kaartjies wat by ander feesvenues gekoop word nie.
- Tydsbestuur is belangrik om teleurstelling te verhoed.
- Spaar bar-sitplekke is aangedui op Quicket met ‘n geel kolletjie.





