EasyEquities belê in jou en in Woorde open Wêrelde
Kyk hoe kyk hy vir my, en daar is vyftig randjies vir jou! Jou registrasie vir ’n gratis EasyEquities-beleggingsrekening bring R50 in beide jou sak om te belê asook R50 in die Woorde open Wêrelde-beursfonds (WOW) vir studie aan die Universiteit Stellenbosch (US). WOW, ’n bemagtigingsprojek van die Stellenbosch Woordfees en die US, vier in […]
Feesdigters deel die verhoog
Marchelle van Zyl
Gesprek: Die inspirerende storie van Capitec
Ilza Roggeband
Gesprek: Ian Roberts se groot begeerte
Ilza Roggeband
Gesprek: Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywersbeurs
Johan van Zyl
Greg Mills: Rich State, Poor State
BOEKGESPREK Mills: ‘Konflik in Midde-Ooste hou ook bedreiging vir Afrika in’ deur Desmond ThompsonEasyEquities Skrywersfees: Greg Mills: Rich State, Poor State Israel se kragdadige reaksie op die aanvalle wat Saterdag deur Hamas-vegters uit Gasa teen dié land geloods is, vererger net die situasie en lê die grondslag vir méér geweld wat jare lank kan voortsleep. […]