Sihle Khumalo: Milk the Beloved Country
BOEKGESPREK ‘Kom ons erken SEB het nie gewerk nie’ deur Desmond ThompsonEasyEquities Skrywersfees: Sihle Khumalo: Milk the Beloved CountryFoto’s: Verskaf “Hy draai nie doekies om nie,” het die oudregter Johann Kriegler gesê toe hy sy gespreksgenoot aan die woord stel, en Sihle Khumalo het nie teleurgestel nie. Dié joernalis en skrywer was Maandagmiddag by die […]
Sneeu in die Karoo
BOEKGESPREK Jeanne en Agnes se stories soos warm karos teen kilheid van die lewe Jo-Ann FlorisSneeu in die KarooDie Khaya Hoe lekkerder Jeanne Goosen se versorger, Agnes Morao, skryf, hoe kwater en meer gefrustreerd raak die deurwinterde skrywer. Want haar woorde wíl net nie kom nie. Dit is mos nie die natuurlike orde van dinge […]
Só lyk 2023 se feesprogram
Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]
Stefaans Coetzee: Eie ervaring in fiktiewe tronkstories neergepen
Johan van Zyl
The Mandela Brief
RESENSIE Puik paneel, groot gehoor huldig ‘ons voorste advokaat’ Jan-Jan Joubert The Mandela Brief Ou Hoofgebou Foto: Nardus Engelbrecht Vanjaar se Woordfees het ’n verstommende hoeveelheid hoogtepunte opgelewer, maar miskien het ’n maaksel van die geskrewe woord tog die kroon op 2022 gespan, naamlik die bekendstelling van Thomas Grant se boek The Mandela Brief in […]
The power of us
BOEKGESPREK ’n Make-over vir Suid-Afrika deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: The power of usFoto: Mabine Seabe Van die kleine village Mqanduli in die Oos-Kaap kom Songezo Zibi met ideale en groot drome vir ’n beter Suid-Afrika. Met ’n vaste oortuiging dat sy politieke beweging Rise Mzansi in volgende jaar se verkiesing die ander partye gaan laat les […]