The power of us

BOEKGESPREK ’n Make-over vir Suid-Afrika deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: The power of usFoto: Mabine Seabe Van die kleine village Mqanduli in die Oos-Kaap kom Songezo Zibi met ideale en groot drome vir ’n beter Suid-Afrika. Met ’n vaste oortuiging dat sy politieke beweging Rise Mzansi in volgende jaar se verkiesing die ander partye gaan laat les […]
Truth to Power: My three years inside Eskom

BOEKGESPREK De Ruyter: ‘Die kriminaliteit is selfs groter’ deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: Truth to Power: My three years inside EskomFoto’s: Nardus Engelbrecht Tot agt maande gelede het André de Ruyter nie veel gehad om oor te glimlag nie. Hy het ’n aanslag op sy lewe oorleef toe hy vergiftig is, en vakbonde en politici het […]
Twee Lewens

BOEKGESPREK Elise se pad van seun tot vrou vol kinkels, sonskyn en skadu Jan-Jan JoubertTwee LewensBoektent Elise Bishop was 23 jaar oud voordat sy mens geword het, want dit was toe, in die middel van die jare sewentig, dat sy ’n geslagsveranderingsoperasie ondergaan en biologies die vrou geword het wat sy altyd was. Haar gesprek […]
Wenner van 2024 Woordfees-kortverhaalkompetisie bekend

Emile Joubert is as algehele wenner van die 2024 Woordfeeskortverhaalkompetsie bekroon by die bekendstelling van die bundel in die Eikestad op 28 September. Emile, wat al voorheen in die bundel opgeneem is, wen R30 000 met die komplimente van EasyEquities vir sy plattelandse droomverhaal “Die berghaan het sy seer laat val”. In nege jaar het […]
Wenner van die 2025-kortverhaalkompetisie bekend

Dianne Du Toit Albertze