Om te suffer vir jou salaris

Nadine Petrick
Om trauma weg te skryf

BOEKGESPREK Om trauma weg te skryf deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Anchien Troskie en Helene de KockFoto’s: Verskaf Die Woordfees se boekgesprekke is ’n jaarlikse hoogtepunt vir al die bibliofiele wat op die dorp toesak en hierdie jaar is daar ’n splinternuwe venue, die lieflike Victoria Hub. Susan Booyens, met haar natuurlike flair vir onderhoudvoer, het […]
Onder ’n bloedrooi hemel

BOEKGESPREK Wanneer geweld en liefde lepellê deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Onder ’n bloedrooi hemelFoto’s: Pierre Rommelaere “Dit was die swaarste paar maande van my lewe.” Dis waarskynlik nie ’n oordrywing nie. Annemarie van Niekerk, die skrywer van die opspraakwekkende Onder ’n bloedrooi hemel, maak haar eerste openbare verskyning nadat sy twee maande en twee weke […]
Onderhoud: Kutlwano Masote

Jo-Ann Floris
Onderhoud: Mia Arderne

Dianne Albertze
Onderhoud: Pieter Krog

Zandri van Greunen
Op ’n queer journey

BOEKGESPREK Maak pas jou vel, sodat jy tuis voel daarin Jo-Ann Floris Op ’n queer journey Boeketent Foto’s: Emma Wiehman-Ink ’n Mens kan swaar dra aan name. Partykeer ’n familienaam met ’n gelaaide geskiedenis, soms een wat ’n meulsteen om die nek is. Soms kry jy ook die kans om ’n nuwe naam te kies, […]
Opinie: ‘Poësie is gratis terapie’

Duné van Jaarsveld
Opinie: Dag van poësie

Nadine Petrick
Opinie: Die geskiedenis van braaibroodjies

Zandri van Greunen
Opinie: Dis nie jy nie, Taylor, dis jou fans

Nadine Petrick
Opinie: Wie gee jou die reg?

Lynthia Julius