GALERY: LANGTAFEL 2023

Die Woordfees het afgeskop met die gewilde Langtafel onder die eike tussen die pragtige ou geboue van Ryneveldstraat. Vanjaar het Bertus Basson en die topdrie-spanne van kykNET se koswerklikheidsreeks Kokkedoor: Vuur en vlam vir die spesiale spyskaart gesorg. Foto’s: Liesl Steenkamp en Nanette Evenhuis

Galery: Programbekendstelling 2023

Die 2023-program, wat in verskeie opsigte aan die bruising in die feestema, Borrel, gestalte gee, is Donderdagaand 22 Junie by ’n spesiale borrel (soos die Nederlanders ’n partytjie noem) op die Muratie-wynlandgoed met Tracey Lange as seremoniemeester bekendgestel.  Die program is op woordfees.co.za beskikbaar waar ’n PDF van die volledige feesgids ook in Afrikaans en Engels afgelaai kan word. Die […]

Nardus se Top-10

FOTO-ESSAY Nardus se Top-10 Foto’s: Nardus Engelbrecht Ons kyk terug na die Toyota US Woordfees deur die lens van NARDUS ENGELBRECHT. Hy word gereken as een van ons voorste teaterfotograwe. Nardus het sy gunstelingfoto’s van die week uitgesoek.   Amber/Ombré FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Braam en die engel FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die vegetariër FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Die […]

Woordtrofees-galery

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Die seremoniemeesters was Fiona van Kerwel (bestuurder van die WOW-projek) en die bekende sanger-pianis-verhoogkunster Pedro Kruger. Klik hier om ’n volledige lys van die […]