Simfoniese vuurwerke
RESENSIE Simfoniese ontpoffings laat die ore tuit! Naudé van der MerweSimfoniese vuurwerkeEndlersaalFoto: Nardus Engelbrecht Enigiemand met tinnitus – dis nou daardie permanente sonbesie in die oor – wat Vrydagoggend by een van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes se konserte was, hoor nou nog ’n gefluit. Die uitvoering is geadverteer as Simfoniese vuurwerke. En ontploffings? Dié was […]
Só lyk 2023 se feesprogram
Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]
The Dante String Quartet: Points of Origin
RESENSIE Strykkwartet voer mee met klankreise deur Willem BesterProduksie: The Dante String Quartet: Points of OriginFoto’s: Verskaf Die bekroonde Dante-strykkwartet word as een van die voorste ensembles in die VK beskou. Van die vier spelers is twee Suid-Afrikaners – die “beter helfte”, het Zoë Beyers (eerste viool), volgens programnotas en die webwerf, tong ferm in die […]
Twee musiekstyle trou, met blinkertjies!
Johann Nell
Tweespel en US Koor
RESENSIE ’n Voorbeeld van ware ubuntu deur Naudé van der MerweProduksies: Universiteitskoor Stellenbosch en Tweespel: Fasette van ’n fiktiewe verhoogverhoudingFoto’s: Christian Schoeman Teen hierdie tyd van die jaar – ná vele repetisies, konserte en ’n oorsese toer na Japan om vir prins Harry te sing – klink die Universiteit Stellenbosch (US) se koor, o.l.v. André van der […]
Vlamvensters en die magtige dreuning
Johann Nell