The Dante String Quartet: Points of Origin

RESENSIE Strykkwartet voer mee met klankreise deur Willem BesterProduksie: The Dante String Quartet: Points of OriginFoto’s: Verskaf Die bekroonde Dante-strykkwartet word as een van die voorste ensembles in die VK beskou. Van die vier spelers is twee Suid-Afrikaners – die “beter helfte”, het Zoë Beyers (eerste viool), volgens programnotas en die webwerf, tong ferm in die […]

Tweespel en US Koor

RESENSIE ’n Voorbeeld van ware ubuntu deur Naudé van der MerweProduksies: Universiteitskoor Stellenbosch en Tweespel: Fasette van ’n fiktiewe verhoogverhoudingFoto’s: Christian Schoeman Teen hierdie tyd van die jaar – ná vele repetisies, konserte en ’n oorsese toer na Japan om vir prins Harry te sing  – klink die Universiteit Stellenbosch (US) se koor, o.l.v. André van der […]

Voces Cordis

RESENSIE Musiek uit die hart Naudé van der Merwe Voces Cordis Endlersaal Foto’s: Nardus Engelbrecht Is daar ’n ooreenkoms tussen koorsang by Suid-Afrikaanse universiteite en Amerikaanse cheerleading? Dis ’n vreemde oorweging, maar iets wat by my opgekom het in Voces Cordis se konsert by die Toyota US Woordfees. In die dokumentêre Netflix-reeks Cheer, wat handel […]