Roosenschoon op 70

RESENSIE Roosenschoon se nalatenskap gevier Naudé van der MerweRoosenschoon op 70EndlersaalFoto’s: Llewellyn de Wet Ná twee semesters van middelmatige B.A.-punte op Stellenbosch besluit ek ’n B.Mus.-graad is die antwoord op my inspirasielose eerstejaar. My ouers, bekommerd oor dié studieskuif, sê dis reg so, maar hulle wil darem net eers ’n afspraak met die musiekdepartement se […]

Simfoniese vuurwerke

RESENSIE Simfoniese ontpoffings laat die ore tuit! Naudé van der MerweSimfoniese vuurwerkeEndlersaalFoto: Nardus Engelbrecht Enigiemand met tinnitus – dis nou daardie permanente sonbesie in die oor – wat Vrydagoggend by een van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes se konserte was, hoor nou nog ’n gefluit. Die uitvoering is geadverteer as Simfoniese vuurwerke. En ontploffings? Dié was […]

Só lyk 2023 se feesprogram

Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]