Poem

RESENSIE Fluitspeler gee ‘Poem’ oemf Naudé van der Merwe Poem Endlersaal Foto’s: Stefan Els Musiek, dans en poësie is drie kunsvorme wat die potensiaal het om naatloos by mekaar te pas. In Poem is dié elemente soms uiters suksesvol saamgesnoer, ander kere was dit minder doeltreffend. Maar as ’n geheel was dit steeds ’n prysenswaardige […]

Pots and Pans, with Strings and Things

RESENSIE Kookwater crossover Naudé van der MerwePots & Pans, with Strings & Things – The Scullery QuintetEndlersaalFoto’s: Nardus Engelbrecht Die Endlersaal was minder as ’n tiende vol. O wee. Die Scullery Quintet verdien vol sale, stampvol kroeë en oorvol jazz klubs. Dit is een van daai veelsydige ensembles wat in enige ruimte luisteraars sal oorrompel. […]

Rachmaninoff’s 150th Birthday Piano Bash

RESENSIE Rachmaninoff dawerend herdenk deur Willem Bester Produksie: Rachmaninoff’s 150th Birthday Piano Bash Foto’s: Verskaf Vanjaar is die 150ste herdenking van Sergei Vasilyevich Rachmaninoff se geboorte. Dié Russiese komponis, wat later as uitgewekene na die VSA verhuis het, het diep spore getrap, veral in die klavier-oeuvre. Sy werke bly gewild, en hulle tegniese vereistes is ’n […]