Bach and Variations

RESENSIE Virtuositeit wat jou roer deur Naudé van der MerweProduksie: Bach: The Flute Sonatas en Variations on virtuosityFoto’s: Verskaf Virtuositeit is ’n vreemde verskynsel. Soms het dit ’n magiese aantrekkingskrag, en ander kere is dit amper afstootlik as ego’s in die pad van die musiek staan. Oor die afgelope twee dae het drie kunstenaars – […]

Beethoven Triple Concerto

RESENSIE Suiwer klarinetspel dra groep deur drif deur Naudé van der MerweProduksies: Beethoven Triple ConcertoFoto’s: Rikus Terblanche Met Pieter Joubert, Nicholas Bruiners (viool), Remi Ludik (altviool), Chris Njapha (tjello), David Cyster (klarinet), Mikhaila Porter en Christoff Joubert (klavier). Mozart is bedrieglik moeilik, hoewel sy musiek op blad soms maklik lyk. Die meeste musiekliefhebbers, en enigiemand […]

Between friends

RESENSIE Merkwaardige vriende deur Willem BesterProduksie: Between friendsFoto’s: Verskaf Die “vriende” waarna die titel van Between friends verwys, is die besondere ménage van Robert Schumann, sy vrou, Clara (neé Wieck), en Johannes Brahms. Dit verwys natuurlik ook na die medewerking tussen die twee kunstenaars op die verhoog, Gareth Lubbe en Luis Magalhães. Schumann se Märchenbilder […]

GOU KOOP OF MISLOOP!

toy

Dis amper tyd om te speel! Die Toyota Stellenbosch Woordfees begin die naweek. ONTHOU: Alle aanbiedings is nie vir die volle duur van die fees te sien nie. Jy moet dus wikkel om dié blitsverkopers te ervaar wat net tot 1 Oktober aangebied word. Die Woordfees duur van 28 September tot 6 Oktober. Kry jou kaartjies by quicket.co.za. […]

Klassieke Musiek

VOORSKOU Fees van klassieke musiek wag dié naweek Naudé Van Der Merwe Die Toyota US Woordfees is al vyf dae volstoom aan die gang, maar oor die volgende twee dae tel die fees verder spoed op. Die naweek is propvol uitvoerings en produksies met plaaslike en internasionale kunstenaars. Vrydagaand om 20:00 is die Universiteit van […]

Klassieke musiek: Oorsig 1

OORSIG Klassieke smorgasbord bied iets vir elke smaak Willem BesterFoto’s: Llewellyn de Wet Ouverture Endlersaal In Handel at Home het Erik Dippenaar, artistieke hoof van die Cape Town Baroque Orchestra, ’n program van kleiner werke deur G.F. Handel (1685–1759) gelei. Vir baie mense sal dié komponis hoofsaaklik bekend wees vir sy veel groter operas en […]

Klassieke musiek: Oorsig 2

RESENSIE ’n Spaanse reis, ’n SA première en die einde van ’n era Naudé van der Merwe Recuerdos de España, Liedmuses: Boulanger, Bonds & Larsen, en Libertaskoor sing oratoria Fismer- en Endlersaal Foto: Nardus Engelbrecht en verskaf Op die laaste Saterdag van die Toyota US Woordfees het koue onweer buite gewoed, maar die konsertsale was […]

Oor walvisklanke en windrose

RESENSIE Oor walvisklanke en windrose deur Naudé van der MerweProduksies: Trio Du Cap Classique en WindroosFoto’s: Emma Wiehman Die Woordfees se klassiekemusiekprogram is propvol, en die keuses uiteenlopend; dus hoop ’n mens altyd dat die eerste konsert jou hart en brein gerus sal stel dat jy die korrekte keuse gemaak het om die week op Stellenbosch […]