toy

GOU KOOP OF MISLOOP!

Dis amper tyd om te speel! Die Toyota Stellenbosch Woordfees begin die naweek. ONTHOU: Alle aanbiedings is nie vir die volle duur van die fees te sien nie. Jy moet dus wikkel om dié blitsverkopers te ervaar wat net tot 1 Oktober aangebied word. 
Die Woordfees duur van 28 September tot 6 Oktober. Kry jou kaartjies by quicket.co.za. Hierdie vertonings word ook verwag om dié week uit te verkoop. Klik op die titels vir inligting.

Toyota Musiekfees

Met Anton Goosen, Sonja Herholdt, Lise Swart, Sima Mashazi, Schalk Joubert (baskitaar), Blake Hellaby (klavier), Illimar Neitz (elektriese kitaar)

Janice Honeyman (regie) en Janine Neethling (musiekregie) met o.a. Sandra Prinsloo, Cedwyn Joel, Vinette Ebrahim, Rushney Ferguson, Veronique Jephtas, Abduragman Adams, Figure of 8

Matthys Maree (musiekregie) met Mathys Roets, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys, Matthys Maree (klavier)

Toneel, dans, lag

toneel

Lara Foot (regie) met o.a. Atandwa Kani, Albert Pretorius, Carla Smith

Miché van Wyk (regie) met René Cloete, Jodine Ockers

Neil Coppen (regie) met Mpume Mthombeni

  • Gas (Toneel)

Dean Balie (regie) met Elton Landrew, Jill Levenberg

Met LAMTA-studente

Klassieke musiek

klas

Met o.a. Christian Rathgeber & Felix Rathgeber (soliste), Schola Cantorum (koor) en Stellenbosch Camarata (orkes) o.l.v. Martin Berger

Met Peter Martens, Chris Njapha, Dane Coetzee, Gunwoo Park, Rosamund Ender, Matthias Ender, Edward McLean, Ashlin Grobbelaar

Met Die Kaapstadse Operakoor

Met Magdalene Minnaar (stem), José Dias (klavier), Petrus Coetzee (viool en altviool), Peter Martens (tjello), Gabriele von Dürckheim (fluit en piccolo), Féroll-Jon Davids (klarinet en basklarinet)

Facebook
Twitter
LinkedIn