Hip-Hop, Bop & Pop

RESENSIE Kitaarfenomeen Loki skitter langs meesters van rap, pop en jazz deur Herschelle Benjamin Produksie: Hip-Hop, Bop & Pop Foto’s: Pierre Rommelaere Dis nie elke dag wat jy kan sê dat jy Early B, Kurt Darren, Jack Parow en Loki Rothman saam op ’n verhoog sien vibe nie. Maar dis die vibe that you never knew […]
Kunstenaars gesels

VOORSKOU ‘Niks is ooit weer vanselfsprekend nie’ Wat het ’n paar feesveterane en groot name uit die moeilike tye sedert die laaste Woordfees geleer, wat maak hulle opgewonde op die program en hoe leef hulle die feestema uit? O ja, en daar’s praktiese fees-beleef-advies uit die perd se bek! INK het gaan inloer by Amanda […]
Lipkap se tongklap
RESENSIE Kyk hoe lekker vry rymklets en kabaret! deur Susan BooyensProduksie: Lipkap se tongklap: ’n RymkletskabaretFoto’s: Verskaf Debuut, moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees “Komaan!!! Rymklets briek die reëls en Kabaret gee nie om nie!!!” So nooi Frazer Barry kort voor die Woordfees sy vriende en volgelinge op Facebook om die heel eerste Afrikaanse rymkletskabaret […]
Onder woorde
RESENSIE Daar’s klitsgras in die wolkombers Susan Booyens Onder woorde Drostdy-teater Foto: Pierre Rommelaere Dié produksie nooi jou om snoesig onder ’n warm woordkombers te kom lê, en die gehoor lyk inderdaad of hulle by tye salig op die wieke van lieflike musiek en digkuns wil wegdryf, maar daar is helaas ’n paar krapperighede in […]
Reckless daughter: Joni Mitchell
RESENSIE Die roekeloosheid van Joni deur Nadine PetrickProduksie: Reckless daughter: Joni MitchellFoto’s: Desmond Painter Dis reeds ’n instelling dié – Danie, Kerneels en Desmond. Elke jaar by die Woordfees kry ’n mens kans om te induldge in drie van die grootste musiek-nerds (vergewe my, kêrels) in die land, se uitgebreide kennis oor ’n spesifieke musikant. […]
Resensie: Die grootste hiervan is die musiek
Nadine Petrick