50 Years of Jazzart

RESENSIE I am African: ’n Halfeeu van Jazzart deur Anouk CronjéProduksie: 50 Years of Jazzart Foto’s: Pierre Rommelaere 50 Years of Jazzart is ’n indrukwekkende en emosionele viering van Jazzart-dansteater, die oudste kontemporêre dansgeselskap in Suid-Afrika, se 50ste bestaansjaar. Dis ’n reis vanaf hulle kinderskoene tot waar hulle vandag staan.  Die produksie is ’n viering […]

Die heks van Hexriviervallei

RESENSIE Puik Afrikaanse musiek met ‘n gotiese hoed Jennifer PapeDie heks van HexriviervalleiDrostdy-teaterFoto’s: Nardus Engelbrecht Met die eerste oogopslag herinner Marcia Moon aan 4 Non Blondes se Linda Perry met haar hoed en kitaar en super cool vibes. Daar is selfs klanke en ritmes wat my laat terugdink aan die 90’s se alternatiewe musiek, maar […]

Die Theuns Jordaan-liedjieboek

RESENSIE Theuns se treffers leef opnuut Marchelle van ZylDie Theuns Jordaan-liedjieboekHMS Bloemhof-sentrumFoto’s: Nardus Engelbrecht Wat ’n heerlike konsert deur van Suid-Afrika beste kunstenaars wat saam hulde bring aan een van ons land se heel grootstes wat op 17 November 2021 oorlede is. Boonop word hulle begelei deur ’n gatskop-orkes van sewe wat die Theuns Jordaan-treffers […]

Eet Kreef

ESSAY Kerkorrel se musiek deur die oë van ’n jong mens Janneke van ZylEet KreefFoto’s: Nardus Engelbrecht Ek ontdek Johannes Kerkorrel en die Voëlvrybeweging die eerste keer op 23. Natuurlik ken ek “Hillbrow” en “Halala Afrika”, maar die ware Kerkorrel, die een met die donker rock- en rebelse lirieke, verskyn in 2022 eers op my […]

Gert Vlok Nel

RESENSIE Niemand op aarde doen dit soos hy nie Susan BooyensGert Vlok NelThe Daisy Jones Bar Dis ’n gryserige Donderdagmiddag en ’n skraal windjie waai van die wingerd af deur die Daisy Jones Bar waar ’n lojale skare met drankies in die hand vir die man van die dag wag. Op die kop eenuur stap […]

Grensloos

ONDERHOUD Vreesloos grensloos Toe Coenie de Villiers en André Schwartz ná jare se spot oor saam optree, eindelik bymekaarkom om ’n program vir Grensloos saam te stel, het hulle ten spyte van terugslae baie gelag en besluit daar gaan géén jammerkry en geen kompromis wees nie. Susan Booyens het met Coenie gesels. Foto’s: Wesley Martin […]

Hip-Hop, Bop & Pop

RESENSIE Kitaarfenomeen Loki skitter langs meesters van rap, pop en jazz deur Herschelle Benjamin Produksie: Hip-Hop, Bop & Pop Foto’s: Pierre Rommelaere Dis nie elke dag wat jy kan sê dat jy Early B, Kurt Darren, Jack Parow en Loki Rothman saam op ’n verhoog sien vibe nie. Maar dis die vibe that you never knew […]

Kunstenaars gesels

VOORSKOU ‘Niks is ooit weer vanselfsprekend nie’ Wat het ’n paar feesveterane en groot name uit die moeilike tye sedert die laaste Woordfees geleer, wat maak hulle opgewonde op die program en hoe leef hulle die feestema uit? O ja, en daar’s praktiese fees-beleef-advies uit die perd se bek! INK het gaan inloer by Amanda […]

Lipkap se tongklap

RESENSIE Kyk hoe lekker vry rymklets en kabaret! deur Susan BooyensProduksie: Lipkap se tongklap: ’n RymkletskabaretFoto’s: Verskaf Debuut, moontlik gemaak deur Toyota US Woordfees “Komaan!!! Rymklets briek die reëls en Kabaret gee nie om nie!!!”  So nooi Frazer Barry kort voor die Woordfees sy vriende en volgelinge op Facebook om die heel eerste Afrikaanse rymkletskabaret […]

Onder woorde

RESENSIE Daar’s klitsgras in die wolkombers Susan Booyens Onder woorde Drostdy-teater Foto: Pierre Rommelaere Dié produksie nooi jou om snoesig onder ’n warm woordkombers te kom lê, en die gehoor lyk inderdaad of hulle by tye salig op die wieke van lieflike musiek en digkuns wil wegdryf, maar daar is helaas ’n paar krapperighede in […]

Reckless daughter: Joni Mitchell

RESENSIE Die roekeloosheid van Joni deur Nadine PetrickProduksie: Reckless daughter: Joni MitchellFoto’s: Desmond Painter Dis reeds ’n instelling dié – Danie, Kerneels en Desmond. Elke jaar by die Woordfees kry ’n mens kans om te induldge in drie van die grootste musiek-nerds (vergewe my, kêrels) in die land, se uitgebreide kennis oor ’n spesifieke musikant. […]