Die sewe doodsondes
RESENSIE KroonWild(e) van die Woordfees Marina GriebenowDie sewe doodsondesOude Libertas-teaterFoto’s: Nardus Engelbrecht Na afloop van Kurt Weill en Bertolt Brecht se grensverskuiwende werk Die sewe doodsondes by die Oude Libertas-amfiteater bly ’n mens sit en jou gedagtes loop na amper ’n dekade gelede toe Astor Piazzola se tango-opera Maria de Buenos Aires ook by hierdie […]
Só lyk 2023 se feesprogram
Die Woordfees 2023 skop af met ’n borrel Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir teaters en byeenkomste eers in Junie gelig is. Vanjaar vind die Woordfees nogmaals in Oktober plaas, maar dié keer is dit weer […]
Ver in die wêreld Kittie
RESENSIE David tref én troos deur Herschelle BenjaminProduksie: Ver in die wêreld KittieFoto’s: Verskaf David Kramer is sinoniem met Suid-Afrikaanse musiekteater met ’n lang lys bekroonde musiekblyspele soos District Six, Blood Brothers, Poison, Kat & The Kings, Orpheus in Africa en Langarm agter sy naam. Sy nuutste aflewering Ver in die wêreld Kittie is ’n […]