2 – 10 OKT 2027
Ramon Alexander is een van dié jong Cape Jazz-komponiste en -pianiste en al ’n geliefde instelling by die Woordfees. In samewerking met die Cape Town Music Academy.
Fotograaf: Stefan Els