Kunsveiling

VOORSKOU Koop kuns by Woordfees se eerste kunsveiling Woordfeeskantoor Strauss & Co kunsuitstalling Foto’s: Verskaf Die Toyota US Woordfees bied vanjaar die eerste keer ’n opwindende veiling van nuwe kunswerke aan. Meer as 50 gevestigde en opkomende kunstenaars is genooi om werke te verskaf. Die Woordfees se kunsveiling in samewerking met Strauss & Co vind […]

Our Poisoned Land

BOEKGESPREK Mafiastaat wink, maan Pauw in nuwe boek Jan-Jan JoubertOur Poisoned LandBoektentFoto’s: Nardus Engelbrecht As pres. Cyril Ramaphosa in Desember tot ANC-leier herkies word, beter hy vinnig en streng optree, anders gaan Suid-Afrika in ’n volwaardige mafiastaat verander, waarsku die joernalis en skrywer Jacques Pauw. Hy en die redakteur van Vrye Weekblad, Max du Preez, […]

Simfoniese vuurwerke

RESENSIE Simfoniese ontpoffings laat die ore tuit! Naudé van der MerweSimfoniese vuurwerkeEndlersaalFoto: Nardus Engelbrecht Enigiemand met tinnitus – dis nou daardie permanente sonbesie in die oor – wat Vrydagoggend by een van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes se konserte was, hoor nou nog ’n gefluit. Die uitvoering is geadverteer as Simfoniese vuurwerke. En ontploffings? Dié was […]

Sneeu in die Karoo

BOEKGESPREK Jeanne en Agnes se stories soos warm karos teen kilheid van die lewe Jo-Ann FlorisSneeu in die KarooDie Khaya Hoe lekkerder Jeanne Goosen se versorger, Agnes Morao, skryf, hoe kwater en meer gefrustreerd raak die deurwinterde skrywer. Want haar woorde wíl net nie kom nie. Dit is mos nie die natuurlike orde van dinge […]

Spertyd

RESENSIE Puik Prinsloo boor aar raak in ‘Spertyd’ Jo-Ann FlorisSpertydkykNET Hoërskool Stellenbosch Partykeer begin ’n storie by sy einde. In Spertyd se geval baie na aan die einde van die bejaarde vrou (Sandra Prinsloo) wat ná haar man se dood in ’n aftreeoord gaan bly. Dit is ’n verwerking van die boek deur Elsa Joubert.  […]

The Unlikely Secret Agent

RESENSIE Kragtige ensemble laat Rooi Ronnie en sy Eleanor leef Marina GriebenowThe Unlikely Secret AgentHMS Bloemhof-skoolsaal Ek onthou goed hoe twee kollegas hulle een aand in 2001 in die ops-kamer van ’n internasionale speakerskonferensie half simpel gelag het toe ek hulle vertel ek het as 13-jarige ’n skoledebatskompetisie gewen met my toespraak oor die gevare […]