Boekklub: ‘Mr Entertainment’ Taliep Petersen

BOEKGESPREK ‘My pa is nie net dood nie, hy’t geléwe!’ Susan BooyensBoekklub: ‘Mr Entertainment’ Taliep PetersenHofmeyrsaal Foto’s: Jeremeo Le Cordeur Taliep is dood. Lank lewe Taliep. Donderdagaand was die Hofmeyrsaal volgepak met familie, vriende, boekmense en belangstellendes vir Lapa Uitgewers se spesiale Boekklub-bekendstelling van Paula Fourie se biografie Mr Entertainment: The Story of Taliep Petersen. […]

Die ongetemde stem en Kerkorrel

RESENSIE Musiekdokkies kyk terug, nie vorentoe Susan BooyensDie ongetemde stem: ’n Herontdekking van Afrikaanse musiekKerkorrel: ’n Dokumentêre filmNeelsie Cinema “Die uitverkorenes wil my kruisig, hulle dink ek rape jou…”  Churchil Naudé rap so oor Afrikaans in die openingstoneel van die dokumentêre rolprent Die ongetemde stem: ’n Herontdekking van Afrikaanse musiek. En voeg dan by: “Die […]

Girl, Taken

RESENSIE Gesteelde lewens, gevonde hoop Marchelle van ZylGirl, TakenNeelsie CinemaFoto’s: Nardus Engelbrecht en verskaf Dis een ding om ’n uitklophoufliek te sien, maar ’n ander om dit saam met die mense te kyk wat die rolprent gemaak het. Almal ken die storie van Zephany Nurse wat drie dae ná haar geboorte in 1997 uit haar […]

The Mandela Brief

RESENSIE Puik paneel, groot gehoor huldig ‘ons voorste advokaat’ Jan-Jan Joubert The Mandela Brief Ou Hoofgebou Foto: Nardus Engelbrecht Vanjaar se Woordfees het ’n verstommende hoeveelheid  hoogtepunte opgelewer, maar miskien  het ’n maaksel van die geskrewe woord tog die kroon op 2022 gespan, naamlik die bekendstelling van Thomas Grant se boek The Mandela Brief in […]