Gallery: Visuele kuns by die Toyota Stellenboch Woordfees 2026

Die Toyota Stellenbosch Woordfees se Visuele kunsprogram is op 3 Oktober geopen. 

In samewerking met Strauss & Co en Spier is die uitstallings en kunsveiling ’n ware fees vir die oog. 

US Museum: Besigtig daagliks van 09:00 tot 18:00 die werk van ons feeskunstenaars Daniel Naudé.
Rondleiding: 8 OKT | 11:00

Stadsaal: Die Toyota Stellenbosch Woordfees se jaarlikse kunsveiling en -uitstalling in samewerking met Strauss & Co. Klik hier om die aanlynveiling te besigtig. Kom beleef die adrenalien, die hamer se val en die opwinding daarvan om ’n kunsveiling in lewende lywe by te woon.
10 Oktober | 11:00 | Stadsaal 

Oude Leeskamer: ’n Uitstalling van Strauss & Co se kuns- en juweliersware-veiling en Anything but Static.

Adam Small-ouditorium: Spier Creative Block daagliks van 10:00-17:00.

Kry hier onder ’n steelkykie van die opening.

Fotograaf: Nanette Evenhuis

US Museum

Stadsaal

Oude Leeskamer

Adam Small-ouditorium

Facebook
Twitter
LinkedIn