Gallery: Visuele kuns by die Toyota Stellenboch Woordfees 2026

Die Toyota Stellenbosch Woordfees se Visuele kunsprogram is op 3 Oktober geopen.  In samewerking met Strauss & Co en Spier is die uitstallings en kunsveiling ’n ware fees vir die oog.  US Museum: Besigtig daagliks van 09:00 tot 18:00 die werk van ons feeskunstenaars Daniel Naudé.Rondleiding: 8 OKT | 11:00 Stadsaal: Die Toyota Stellenbosch Woordfees se […]