Woordfees TV is net van 1-7 Oktober op DStv-kanaal 150 en op Go TV-kanaal 15 in Namibië beskikbaar.
Alle Premium- en Compact Plus-intekenaars het toegang tot hierdie opwipkanaal en hoef niks ekstra te betaal nie. As jy nog nie op DStv ingeteken is nie, kan jy dit maklik vir ‘n maand doen en dit gaan jou goedkoper as die tradisionele fees uitwerk.
Hier is jou opsies:
Klik hier om op DStv in te teken.