Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

10 Oktober

12:00
Afrikaans, Engels
Geen o.18 (Alkohol)
90min
R150 | R180 by die deur
Vonkelwyn word al meer as 50 jaar volgens die tradisionele metode op Suid-Afrikaanse bodem gemaak. Kom ervaar dié betowerende borrels by ’n proesessie met verskillende style vonkelwyn. Die Cap Classique-produsentevereniging (CCPA) is in 1992 deur...
Datums & Tye

15 Oktober

12:00
Afrikaans, Engels
Geen o.18 (Alkohol)
90min
R150 | R180 by die deur
Ontdek saam met Stellenbosch Cabernet die veelsydige style van cabernet sauvignon wat in die unieke substreke van Stellenbosch gemaak word. Stellenbosch Cabernet verteenwoordig 30 Stellenbosse wynprodusente wat passievol is oor die vooruitgang en verfyning van...
Datums & Tye

7 Oktober

12:00
Afrikaans, Engels
Geen o.18 (Alkohol)
90min
R150 | R180 by die deur
By dié persoonlike wynproe en gesprek met die drie vroue-wynmakers agter Kleine Zalze se veelbekroonde wyne kry feesgangers die geleentheid om die diverse aspekte van die landgoed te ontdek. Lizemari Geldenhuys, Nataleé Botha en Hanri...
Datums & Tye

12 Oktober

09:30
Afrikaans, Engels
60min
Gratis
Aanplantings van hoëwaardekommoditeite soos avokado’s, neute, bloubessies en sitrus vir die uitvoermark het die afgelope tyd dramaties toegeneem, en tradisionele gewasse moes selfs baie hektare hieraan afstaan. Ons bekyk die mark en waardekettings van dié...
Datums & Tye

11 Oktober

09:30

13 Oktober

09:30
14:00
Afrikaans, Engels
60min
Gratis
Verbruikers is onder groot druk met kosinflasie wat aan die styg is, boere se insetkoste ken ook net een pad, en daarby spook kleinhandelaars met kleiner marges weens hoër vervoeruitgawes en pogings om beurtkrag die...
Datums & Tye

11 Oktober

14:00
Afrikaans, Engels
60min
Gratis
In die landbou het data ’n gonswoord geword, en die behoorlike verwerking en uitbeelding van data kan groot voordele inhou vir plase. Ons bespreek hoe die insameling en verwerking van data doeltreffendheid kan verhoog, maar...