SPAAR BAR
Dis amper soos lastminute.com vir teaterliefhebbers.
Gedurende die feesweek kan jy halfpryskaartjies koop vir enige vertoning wat binne die volgende vier uur vanaf jou aankomstyd begin.
Byvoorbeeld: Kom jy om 09:00 by die Kaartjieskantoor aan, kan jy halfpryskaartjies koop vir vertonings wat tussen 09:00 en 13:00 begin.
Halfpryskaartjies is onderhewig aan beskikbaarheid en is by die Kaartjieskantoor of aanlyn via Quicket beskikbaar.
HOE WERK DIT?