Ons het die eindstreep bereik en beklink ’n heerlike fees. Geniet ’n vrolike terugskou op die speelsheid, verskeidenheid en flair tydens die flora-seisoen.
Voortaan, gaan speel jou hart uit dié lente! Sien julle weer in 2025 van 11 tot 19 Oktober.
’n Groot dankie aan al ons feesfotograwe:
Pierre Rommelaere
Kristin Payne
Llewellyn de Wet
Nanette Evenhuis
Ten Seconds
Ivan du Plooy
AB Jantjies
Natalie Gabriels
Golda Simmers
Liesl Steenkamp
Gizela Conradie
Jeremeo Le Cordeur
Mark Cloete
Gys Loubser
PRG-Media