Die Woordtrofees vier kunstenaars wat uitnemende werk na die Toyota Stellenbosch Woordfees bring.
Geniet ’n steelkykie van die kleurvolle en speelse Woordtrofees-toekenningsaand. Weer eens baie geluk aan die wenners en benoemdes. En dankie aan almal wat ’n rol gespeel het in ’n heerlike fees. Vanjaar se wenners het glans en gees na dié geleentheid gebring.
Fotograaf: Nanette Evenhuis
Sien jou volgende jaar, van 3 tot 11 Oktober, by die 2026 Toyota Stellenbosch Woordfees.




