SPIER TONEEL

Atropa: Agter die skerms

Produksie: Atropa
Foto’s: Nardus Engelbrecht

’n Mens wil nie ’n onderskeid tref tussen die aktrises wat in Atropa: Die wraak van vrede die onderskeie karakters vertolk nie, juis omdat die diepgang en onderskeiding wat elkeen na hul karakter bring, bydra tot die gehoor se ervaring van gebeure wat jou hart en gewete raak. Daar is nêrens ’n swak skakel te bespeur nie, skryf Marina Griebenow in haar resensie van die stuk, net die gravitas van ervaring en toewyding van Antoinette Kellermann, Anna-Mart van der Merwe, Rolanda Marais, Roeline Daneel en Carla Smith. Nardus Engelbrecht het agter die skerms ’n draai gemaak met sy kamera.

Lees die volledige resensie hier.

Facebook
Twitter
LinkedIn