Die Langtafel is vir baie Woordfeesentoesiaste ’n jaarlikse hoogtepunt en geliefde tradisie. Dit is aan hierdie Langtafel, onder die bome in Ryneveldstraat, waar die Toyota US Woordfees die feesplanne vir 2022 sal bekend maak. Die wêreldberoemde Universiteitskoor Stellenbosch sal optree en daar sal ook straatkunstenaars, ’n komediant, musiek, heerlike piekniekkos en wyn wees. Van Stellenbosch se beste restaurante verskaf die kos en gaste kan kies by watter restaurant se langtafelsegment hulle wil eet.

Die Langtafel werk vanjaar só:

Kry jou kaartjies hier.

Sien die piekniekspyskaarte hier:

The Hussar Grill

Klik hier om The Hussar Grill se piekniekspyskaarte as PDF af te laai.

Prys: R495

Spier

Klik hier om Spier se piekniekspyskaarte as PDF af te laai.

Prys: R775

Eike deur Bertus Basson

Klik hier om Eike deur Bertus Basson se piekniekspyskaart as PDF af te laai.

Prys: R775

Blaauwklippen

Klik hier om Blaauwklippen se piekniekspyskaarte as PDF af te laai.

Prys: R790

De Warenmarkt

Klik hier om De Warenmarkt se piekniekspyskaarte as PDF af te laai.

Prys: R790

Halaal-spyseniering deur The Chalk Board

Klik hier om die Halaal-spysenieringspyskaarte deur The Chalk Board as PDF af te laai.

Prys: R495

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *