Netwerk24: ‘Die onderhoud met Mia Spies’
Mia Spies, multimediajoernalis en TV-aanbieder, het gesels met prominente figure en meningsvormers, insluitend Thuli Madonsela, Whitey Basson, Bertus Basson, Leon Schreiber en Sandra Prinsloo.
‘Die onderhoud’ met Bertus Basson
‘Die onderhoud’ met Whitey Basson
‘Die onderhoud’ met Thuli Madonsele
‘Die onderhoud’ met Leon Schreiber
‘Die onderhoud’ met Sandra Prinsloo
Netwerk24 Gespreksreeks met Gert van der Westhuizen
Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur, het aktuele gesprekke gelei oor alles van Trump versus Suid-Afrika, opkomende plaaslike verkiesings, die stand van sake in die hof, private mediese sorg en KI in die klas.













