Die feesprogram van Toyota US Woordfees TV 2022 is op 21 Junie gelyktydig op die Toyota US Woordfees Facebook-blad en DStv YouTube-kanaal bekend gestel.

Spesifieke uitsaaitye en -datums sal eersdaags bekend gemaak word.

Klik hier om na die bekendstellingsvideo te kyk.

Klik hier vir die programhoogtepunte in PDF-formaat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *