Die wenners van die US Woordfeeskortverhaalkompetisie is …

Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. Dié kortverhaalbundel, wat sedert 2016 jaarliks gepubliseer word, se titel is altyd dieselfde as die feestema, maar omdat die feesdatums vir 2022 as gevolg van die Covid-pandemie nog nie gefinaliseer is nie, sal die feestema, en daarmee ook die titel van die bundel, eers […]

En die groot wenner is …

… Lynthia Julius vir haar storie “Plat lê soos ‘n Minora blade”. Julius is as algehele wenner aangekondig by die bekendstelling van die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 10 Oktober. Sy wen R30 000 geborg deur Du Toitskloof Wyne. Elke ander skrywer wat in dié bundel opgeneem word, het prysgeld van R5 000 […]

Skryf nou in vir die Woordfees-kortverhaalkompetisie 2022

Dit is tyd vir die sewende US Woordfeeskortverhaalbundel. Al die vorige bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang. Hierdie kortverhaalbundels sal in die komende jare dien as ’n dokument van die tydsgees waarin veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners hulself tans bevind. Du Toitskloof Wyne, ’n gewaardeerde Woordfeesvennoot, borg […]

Stories vir die 2024 Woordfeeskortverhaalbundel word ingewag

Dit is tyd vir die negende US Woordfeeskortverhaalbundel-kompetisie. Al die vorige bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang. Hierdie kortverhaalbundels sal in die komende jare dien as ’n dokument van die tydsgees waarin veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners hulself tans bevind. Die skrywer van die wenverhaal sal prysgeld […]

Wenner 2023 Woordfees-kortverhaalkompetisie

NUUS Wenner van Woordfees-kortverhaalkompetisie Foto’s: Henk Oets Rina Bester is as algehele wenner van die 2023 Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig by die bekendstelling van die agtste US Woordfeeskortverhaalbundel in die Hofmeyr-saal in Stellenbosch op 8 Oktober. Sy wen R30 000 met die komplimente van EasyEquities vir haar storie “Legende van die Suameer”.   Elke ander skrywer wat in […]